’n Geskil by die Ekuthuleni Primary School in Bloekombos, Kraaifontein, is dalk die rede vir die moord op die skoolhoof Donderdag voor die skool.
Pres. Donald Trump van Amerika se besluit om sy land aan die Parys-klimaatverdrag te onttrek is skadelik vir multilateralisme, internasionale reg én die versigtig opgeboude vertroue tussen nasies.
Ons is ’n nasionale span van Suid-Afrika en ons moet kan meeding met die wêreld se bestes, sê Jenny van Dyk, die Protea-netbalafrigter.
Bloemfonteiners wat Donderdag sonder ’n warm ontbyt die werk- en skooldag moes aanpak weens ’n kragonderbreking wat groot dele van die stad geraak het, kan met hul tuiskoms daarna uitsien om weer kos ...
Die familie van slagoffers wat in die apartheidsera vermoor is of verdwyn het, eis grondwetlike skadevergoeding van die regering.
Hy het kliphard op sy bors geval nadat hy ’n kolwer se bal wou vang. Daarna het die 13-jarige Christopher Williams van die Hoërskool Eldoraigne al hoe sieker geword ...
’n “Transformasiefonds” van R100 miljard wat swart ondernemings sal bystaan, kan van April af ingefaseer word – met ’n geveg.
Die 19de gekeurde Madison Keys van Amerika het ’n wedstrydpunt teen Iga Swiatek afgeweer om die tweede gekeurde Pool in ’n valbylstryd op dramatiese wyse te klop vir haar tweede Grand Slam-eindstryd i ...
Luister hier, boekwurms! Laaste kans deur Marita van der Vyver en voorgelees deur Anna-Mart van der Merwe, is die luisterboek ...
Die onderwysersvakbond Sadou het sy stem gevoeg by klagtes dat verskeie skole in die Noord-Kaap nog nie skryfbehoeftes en ...
Hoewel die Kaapstad Internasionale Lughawe Woensdag se kragonderbreking herstel het, gaan bykomende kragopwekkers ingespan ...
’n Swaar vragmotor met ’n vrag houtsaagsels wat omgeslaan en aan die brand geraak het, het die verkeer in Meiringspoort naby De Rust in die Klein Karoo Donderdag ontwrig.