’n Federale regter in Seattle het Donderdag die administrasie van pres. Donald Trump verhinder om ’n uitvoerende bevel wat ...
Italië se hoogste hof het Donderdag die skuldigbevinding van Amanda Knox aan laster bekragtig in ’n saak wat verband hou met die opspraakwekkende moord op haar Britse huismaat in Italië in 2007.
Pres. Donald Trump van Amerika het aan van die wêreld se voorste politieke en sakeleiers gesê hy wil oliepryse, rentekoerse en belastings wêreldwyd verlaag.
Pep Guardiola, Manchester City-afrigter, moet al weer na verduidelikings soek terwyl Arsenal vorentoe beur in die Kampioeneliga.
Sterk wind en kurkdroë toestande het brandbestryders se werk Donderdag bemoeilik om nuwe veldbrande in die suide van Kalifornië te bestry.
Nadat die EFF Woensdag klagte van korrupsie teen Dean Macpherson, minister van openbare werke en infrastruktuur, by die polisie ingedien het, het die rooi barette hom nou ook by die openbare beskermer ...
Die 19de gekeurde Madison Keys van Amerika het ’n wedstrydpunt teen Iga Swiatek afgeweer om die tweede gekeurde Pool op dramatiese wyse in ’n valbylstryd te klop vir haar tweede Grand Slam-eindstryd i ...
’n Bedrywige seisoen skop vandeesweek vir die Junior Bokke af wanneer ’n groep van 41 hoopvolles Sondag in Stellenbosch saamtrek vir ’n oefenkamp van drie weke.
Luister hier, boekwurms! Laaste kans deur Marita van der Vyver en voorgelees deur Anna-Mart van der Merwe, is die luisterboek vir Januarie, eksklusief vir intekenare. Hierdie opvolg van Van der Vyver ...
Dit bly steeds ’n raaisel hoe die 36-jarige man wie se lyk Donderdag uit die Hennopsrivier herwin is, met sy sportnutsvoertuig in die rivier beland het.
Byna 2 000 selfdegeslag- en transgender egpare het Donderdag in Thailand getrou nadat die land se gelykeregte-huwelikswet in werking getree het, ’n eerste vir Suidoos-Asië.
Die dood van ’n valskermsweef-instrukteur wat Woensdag op ’n solovlug naby Citrusdal verongeluk het, word ondersoek.