Wellington is sekerlik die enigste dorp – buiten Kaapstad – met ’n klopse-kultuur en ryk musiektradisie wat al langer as 100 jaar deur die gemeenskap instandgehou word.